ATKV Applous op 14 Mei 2014

GHS Seniorkoor het op 14 Mei 2014 hul vlerke gesprei in Rustenburg by die Jaarlikse ATKV Applous kompetisie.

Dit was `n fantastiese ervaring en as een van die kleiner kore het GHS Seniorkoor as Laerskoolkoor hul staal gewys. En van die gewildste liede van die aand was hul vertolking van Snotkop se lied – “Dis `n Land”

Die Koor kultuur groei in Harties en Groot dinge wag!