Poplap

Kry Sing-Sing saam met Poplap die lappop, oom Pierre en tannie Pauli en die Schoemie koor die volgende begrippe onder die knie…

Wat jy moet doen as jy in die oggend opstaan, die dae van die week, om ordentlik te groet, wat jou ledemate kan doen, tel van 1 tot 10, links en regs, die alfabet, vervoermiddels, padveiligheid, name van die planete, dieregeluide, manlik en vroulik, troeteldiere, voëlneste, primêre kleure en herwinning.

Al 16 liedjies is op CD beskikbaar. Daar is ook musiekvideos van al die liedjies wat op DVD beskikbaar is. `n Aktiwiteitsgids wat saam met liedjies gaan, kan ook aangekoop word.
Vir Optredes of Besprekings: poplap@pierrepauliproductions.com

poster-bemarking
Kliek hier vir skakel na produk webwerf:
Hier is `n foto van Poplap wat sing oor Vervoer:
img_8911
fb
https://www.facebook.com/poplapdielappop/?ref=page_internal

My Blog